Lyrics Spoegwolf – Bring my Geweer

Bring my Geweer Lyrics – Spoegwolf

Singer: Spoegwolf
Title: Bring my Geweer

Bring my geweer
Bring my dogter ook
Ek wil haar een keer sien
Ek het wakker gelê

En jou in skrefies gehou
As ek verloor
Dra my na die boom
Waar valke gereeld gaan sit

Ek en my broers
Sal mekaar weer gaan soek in die wind
Sal my waarheid hou tot by jou
Waarookal jy nou is?

Ons was drenkelinge, enkelinge
Saam word die stroom ons rus
Trek af die gordyn
Maak die ysterkis oop

Ek’t haar boek daarin gesit
As sy dit weer lees
Sal ons weef aan mekaar in die wind
Gaan haal vir Ben

Hy moet leer hoe om die perde van die vеld in te breek
Hy’s ook daardeur
Maar Heer, daar’s nog wild wat in hom steek
Sal my waarheid hou tot by jou

Waarookal jy nou is?
Ons was drеnkelinge, enkelinge
Saam word die stroom ons rus
Voor ek op wind vertrek

Bring eers my perde weer na die water
Drink en wees verlig
Roep al my mense dan om my nader
Dra die kinders in

Hier gaan die engele nou vergader
Hand aan hand loop ons huistoe
Vlerk aan vlerk gaan ons na die Vader
Hang my hoed aan die spyker

Begrawe al my verwyte
Ek sien hoe naby my tyd is
So kom ons kry laaste kyke
Ek weet jou hart is nog myne

Jy was met liefde nooit suinig
Ek voel ‘n fok vir die duiwel
Lig wen die stryd in die einde
(is al my sondes vergewe?

Belowe? hand op die Bybel?)
Find more lyrics at lyrics.jspinyin.net

You can purchase their music thru 
Amazon Music  Apple Music
Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
Other Popular Songs:
Cleo - Tjejerna Tjejerna Tjejerna
Егор Верди - Самец

Lyrics Spoegwolf – Bring my Geweer

Kindly like and share our content. Please follow our site to get the latest lyrics for all songs.

We don’t provide any MP3 Download, please support the artist by purchasing their music 🙂

You can purchase their music thru 
Amazon Music  Apple Music
Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases